Afrikaans of Afrikaner?
In vandeesweek se brief vra Adam Willemse homself af: Onder 'Afrikaner' het ek te veel kruisies, so is ek dan ‘n Moffrikaner of wat?
Beste Wemar
‘n Aantal jare gelede kry ek ‘n oproep van Afriforum. Ek pause die episode van Game of Thrones en sit my hekelwerk neer. (Netflix and crochet is my manier van afskakel na ‘n lang dag van skoolhou. Ek gee Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir hoërskool monsters.) Wil ek lid word, wil ‘n baie vriendelike Magda in perfekte Afrikaans van my weet.…
Keep reading with a 7-day free trial
Subscribe to knaap 2.0 to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.