Ballas, boude op borduurwerk (vlyte-reeks)
As deel van ons stuitige 'vlyte' reeks, kyk ons hierdie week na J.C. Bölke se kleurvolle borduurstukke. Ballas, en boude, in gare en steke.
Want Langehoven het gesê dat vlyte die siel van die volk voed - en ledige hande besig hou.
Kyk nou net hoe mooi hou hierdie visuals my hande vol en besig vanoggend:
Keep reading with a 7-day free trial
Subscribe to knaap.brief to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.