Beste Pa
Migal Steyn skryf 'n brief aan sy pa - met kennige inspeling op Jan FE Cilliers se gedig, "Trou" - oor wat dit vat om as mans oop en eerlik in mekaar se teenwoordigheid te staan.
Beste Pa
Ek skryf hierdie brief vir myself, omdat ek glo in eerlikheid en glo daar is niks wat suiwer goed of sleg is in die lewe nie. My en Pa se verhouding sal nooit in 'n Hollywood moment omvorm word tot iets wat naastenby as ideaal beskryf kon word nie, maar ten minste praat ons nou met mekaar, ten minste kan ek in jou teenwoordigheid wees sonder om …
Keep reading with a 7-day free trial
Subscribe to knaap vol. 3 to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.


