Die Drommel, omnibus I
Soms is die stories wat ons oor onsself spin, byderwets verby. Hiermee die omnibus-weergawe van Migal Steyn se nuwe vervolgverhaal, so langs die kontoere van kontemporȇre queer connection, mos.
Die Drommel, deel 1
Paasnaweek kry 'n man darem weer 'n paar dae se rus in. Teenstrydig met alles wat hy die laaste twee weke kwytgeraak het oor heel naweek slaap word Adriaan net na vier wakker met 'n kloppende oggendlus. Vir 'n verdere halfuur lê en knuffel hy met die horing van sy vlees, maar word uitendellik uit die bed gedwing deur 'n driftige pis. …
Keep reading with a 7-day free trial
Subscribe to knaap.brief to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.