Die Drommel, omnibus II
Deel twee van ons omnibus-weergawe van Migal Steyn se nuwe vervolgverhaal, so langs die kontoere van kontemporȇre queer connection, mos.
Die Drommel, deel 4
Onse protagonis is op hete kole (soos 'n amperse ponie op 'n troetelplaas) oor sy uitnodiging na 'n groepswoeps, maar sy blustige lus lei tot 'n groterige misverstand.
Hy bons sy voete ingedagte op die teëlvoer. Wanneer laas het hy so bietjie groepsaksie gehad? Nee, te hel met bietjie! Vanaand wil hy sommer hope aksie kry. Sy lyf kort …
Keep reading with a 7-day free trial
Subscribe to knaap.brief to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.