Die Voortrekker, omnibus-uitgawe
Ons tweede knaap.vervolgverhaal handel oor 'n fiktiewe reis na die binneland wat terselfdertyd 'n reis tot self-bevryding word vir 'n hupse 19de eeuse setlaar. Hier is al vyf afleweringe, knus tesame.
Disclaimer: Hier volg ‘n stuk fiksie. Die werklikheid was soveel, soveel anders.
Deel 1
“Verdomp! Waar kyk jy?” Gerhardus gryp verbete na die wielraam, maar dit tuimel skuins en tref sy voet rakelings. Lukas pluk sy aandag terug vanaf die groep knegte by die wasbalies en werp die gewigtige wiel eenkat toe. Sy hand gryp na Gerhardus, maar die wuif hom weg.
…
Keep reading with a 7-day free trial
Subscribe to knaap.brief to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.