Let wel: Die rubriek bevat bederwers (spoilers) en semi-nude visuals.
Hierdie maand het ek weer die erotiese komedie-drama Shortbus gekyk. Ek dink dit is heel geskik vir post-Pride-maand aangesien so baie verskillende queer ervarings in die film byeen gebring word.
Ek onthou destyds met die eerste kyk was ek nie erg beïndruk met die film nie, dalk omdat …


