"nog nat in my mond hierdie Witsteen"
Andries Meyer stuur 'n agttal gedigte in, saam met 'n nagtuin vol speelse sketse van witmaankoring en wewenaars - want hy was nog altyd gefassineer oor hoe groot goed kan pas in klein verse.
Skrefies
was dit altyd hierdie skrefies
as gedruis in my sou sit
geskink gestil gebid
is ek dan steeds dieselfde kind
op 'n bakkie snags uit Witsand uit
bos bangalleen en koud
waar die wind en water toevou, lalie
suutjies sag die see
stuur stilletjies hierdeur
dit was altyd net gegrommel
as die rotse om my rys
wys voete diep en grawe waar
d…
Keep reading with a 7-day free trial
Subscribe to knaap 2.0 to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.