Patchouli
Na ’n langdradige lê, stap ek vir die eerste keer in twee maande op ’n Saterdagoggend in die stad rond. Om stadig maar seker weer soos ’n mens te begin voel.
Ek en my pêl Solange stap in die stad rond, op soek na patchouli-olie. Ons praat oor ditjies en datjies. Sy - alte taktvol - vra nie vrae oor die laaste twee maande nie.
Dis my eerste Saterdagoggend in Prishtina, na die lang lê. En ons praat oor alles. Oor alles behalwe meningitis. En daarvoor is ek haar baie dankbaar.
O, en ons neem foto’s van dit wat on…
Keep reading with a 7-day free trial
Subscribe to knaap 2.0 to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.