knaap vol. 3

knaap vol. 3

pinup & boep

Uhann / Almanso

As kind het ek baie oor manlikheid geleer by​​ Almanso Wilder, die hoofkarakter in Boerseun. En as volwassene projekteer ek steeds daardie skripte op dié wat oor my pad kom.

Wemar Strydom's avatar
Jeandré Hammond's avatar
Wemar Strydom and Jeandré Hammond
May 16, 2026
∙ Paid

As boer het Almanso aan die land behoort, aan die grond, wolke, aan die oes, aan diere en seisoene. Daardie merkers van die plaasroman maak sy buitelyn uit, vir my, vandag nog.

Niks performatief of ornamenteel in hoe hy sy liggaam gebruik nie, dis geheel ​​in diens van arbeid. Plaasarbeid. Hy het hooibale opgelig, perde ingebreek, ys gesny, gereedskap he…

Keep reading with a 7-day free trial

Subscribe to knaap vol. 3 to keep reading this post and get 7 days of free access to the full post archives.

Already a paid subscriber? Sign in
Jeandré Hammond's avatar
A guest post by
Jeandré Hammond
Photographer / Storyteller
Subscribe to Jeandré
© 2026 Wemar Strydom (but individual copyright stays with authors). · Privacy ∙ Terms ∙ Collection notice
Start your SubstackGet the app
Substack is the home for great culture